Luister hier, boekwurms! 'Duiwelsroos' deur Leon van Nierop is die luisterboek vir Februarie, eksklusief vir intekenare.
My eerste kennismaking met die Suid-Afrikaanse skrywer, Gail Schimmel, het my aangenaam verras en my uitgeboul.
Luister hier, boekwurms! 'Duiwelsroos' deur Leon van Nierop is die luisterboek vir Februarie, eksklusief vir intekenare.
Jy ken dalk vir Kate Pinchuck van haar rol as Taryn in ‘Tali’s Baby Diary’ en ‘Tali’s Joburg Diary’, of dalk het sy jou al in trane van die lag gehad tydens een van haar komedievertonings.
Met haar konsert Kaalvoet tree die sangeres Karin Hougaard op 2 Maart die eerste keer sedert 2018 in die Fairtree ...
“ ’n Diep gevoel van hartseer hang daagliks oor my.” Dit het adv. Elmarie Krüger op Woensdag 12 Februarie in die ...
'n Beroep is op die minister van basiese onderwys gedoen om die Noord-Kaapse departement van onderwys onder administrasie te ...